grammatika
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
grammatika | grammatikas |
Woordafbreking
- gram•ma•ti•ka
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Stelsel van reëls en beginsels vir die skryf en praat van 'n taal.
Voorbeeldsinne
- Elke taal het sy eie bepaalde grammatika.
Afgeleide woorde
Vertalings
Vertalings: grammatika | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grammatika.