grammatikaal
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | grammatikaal | grammatikale | |
-
(lêer)
- gram•ma•ti•kaal
- (taalkunde) Met betrekking tot grammatika; volgens die reëls van die grammatika.
- Die nuwe Germaanse taal wat op die Britse Eilande ontwikkel en later as Engels bekend sou staan, is ook grammatikaal eenvoudiger as die Germaanse tale van die Europese vasteland.
| Vertalings: grammatikaal | |||
|---|---|---|---|