greep
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| greep | grepe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grepie | grepies |
- greep
- 'n Grypende beweging of houvas op iets; omklemming.
- 'n Stuk van iets.
- (rekenaarwetenskap) Die kleinste adresseerbare gedeelte van ’n rekenaar se geheue.
- Handvatsels word gevorm sodat die gebruiker 'n beter greep op die gereedskap kan kry.
- 'n Greep vanuit Vyfster is op YouTube beskikbaar.
- By moderne rekenaars bestaan ’n greep uit 8 bisse.
| Vertalings: greep | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor greep.