bis
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bis | bisse |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- بِسْ , meervoud: بِسِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (rekenaarwetenskap) Eenheid van noukeurige informasie, met in die rekenaarswetenskap die waarde 0 of 1.
Afleiding
- Afkorting van binêre syfer, d.w.s. 0 of 1.
Voorbeeldsinne
- Bisse word byna altyd onderverdeel in groepe van 8, wat as 'n greep (byte) bekend staan.
Vertalings
Vertalings: bis | |||
---|---|---|---|