grienen
Voorkoms
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| grienen | griende | gegriend |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | grien | griende |
| jij, u | grient | |
| hij, zij, het | grient | |
| wij, jullie, zij | grienen | grienden |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| grien | gegriend | grienend |
- Hulp:IPA: [ˈɣri.nə(n)]
-
(lêer)
- grie•nen
- Grens; hard huil soos 'n kind
- «Wees niet zo kinderachtig en hou op met grienen!»
- Wees nie so kinderagtig nie en hou net op om te grens!
- Inergatiewe werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Onpersoonlik lydend Onvoltooid — worden Voltooid hebben zijn - Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.