grenzen
Voorkoms
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| grenzen | grensde | gegrensd |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | grens | grensde |
| jij, u | grenst | |
| hij, zij, het | grenst | |
| wij, jullie, zij | grenzen | grensden |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| grens | gegrensd | grenzend |
| Verdere vervoegings: grenzen (vervoeging) | ||
- Hulp:IPA: [ˈɣrɛn.zə(n)]
-
(lêer)
- gren•zen
- Grens; 'n grens deel
- Amper 'n siekte hê
- Absolute werkwoord sonder lydende vorme. Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is hebben. Die voltooide deelwoord word nie attributief gebruik nie.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.
- «Nederland grenst aan België.»
- Nederlands grens aan België
- «Jij grenst aan verslaving.»
- Jy is amper verslaafd.
- Meervoud van ☞ grens.