groeptaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  groeptaal     groeptale  

Uitspraak

IPA: [ˈχruptɑːɫ], meervoud: [ˈχruptɑːlə]

Met Arabiese letters

خْرُوپْ تَالْ , meervoud: خْرُوپْ تَالِی

Spelling tot 1909

groeptaal, meervoud: groeptále

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.

    Wisselvorme

groepstaal

    Sinonieme

slang, sleng

    Vertalings

  Vertalings:    groeptaal
Duits: Slang(de), Jargon(de)
Engels: slang(en)
Sweeds: slang(sv)