grond
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| grond | gronde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| grondjie | grondjies |
- grond
- 'n Bepaald stuk van die aardoppervlak.
- Die stof van die aardoppervlak waarin plante en bome groei.
- Die aardoppervlak in 'n algemene sin.
- Die rede of basis van gedrag, houding, standpunt of motief.
- Die projekontwikkelaar het die grond gekoop om huise op te bou.
- Die seun sit die hele dag met sy hande in die grond.
- Na 'n lang vlug staan ons uiteindelik weer op die grond.
- Op grond waarvan het jy dit gedoen?
- «Soos 'n vis op droë grond.»
- Magteloos wees.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | grond |
| Verlede Tyd | ek | het gegrond |
- Stig; vestig; deurgrond.
- Jy moet die paal ordentlik grond.
- Sy opinie is op hoorsê gegrond.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor grond.