haat

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
haat | — |
Woordafbreking
- haat
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Diep afkeer; 'n sterk gevoel van afsku en vyandskap.
Voorbeeldsinne
- Emosionele ondervindings wat as aangenaam waargeneem word, soos liefde, bewondering of vreugde, staan teenoor dié wat as onaangenaam ervaar word, soos haat, afguns of verdriet.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: haat | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | haat |
Verlede Tyd | ek | het gehaat |
Teenwoordige deelwoord | hatende |
Werkwoord
Betekenisse
- Kwade gevoelens jeens iets of iemand koester.
Voorbeeldsinne
- Ek haat jou.
Vertalings
Vertalings: haat | |||
---|---|---|---|