half
Voorkoms
| Telwoord |
|---|
| half |
- Die getal ½ of 0,5; die helfte van een
- (wiskunde) Die grootte van die breuk 4/8 (vier agstes) is 'n half
- in samestellings: zes en 'n half weke
| Vertalings: half | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | half | halwe | |
- Wat een van twee gelyke dele betref
- As jy 'n appel middeldeur sny, kan jy vir iemand die helfte gee en hou jy 'n halwe appel oor.