handel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| handel | — |
- han•del
- (ekonomie) Die koop en verkoop van goedere; ruil en verruil van ware.
- Die gebruik van kamele het doeltreffende handel oor die Saharawoestyn moontlik gemaak.
| Vertalings: handel | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | handel |
| Verlede Tyd | ek | het gehandel |
- Om goedere te koop en te verkoop.
- Optree; die manier waarop dinge gedoen word.
- Waaroor iets gaan.
- Hy handel in tabak en olie.
- Jy moet handel volgens die onderrig wat hulle gee, volgens die uitspraak wat hulle vir jou lewer.[1]
- Die boek handel oor slawerny.
| Vertalings: 1. Koop en verkoop | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Optree | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Waaroor iets gaan | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor handel.
- ↑ Deuteronomium 17:11