heelgetal
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
heelgetal | heelgetalle |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
heelgetalletjie | heelgetalletjies |
Woordafbreking
- heel•ge•tal
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (wiskunde) 'n Getal, positief, negatief of nul, wat altyd kan vereenvoudig na 'n getal wat nie 'n breuk is nie.
Voorbeeldsinne
- Een (1) 'n heelgetal maar 1,01 is nie.
- Die reeks heelgetalle lyk so: .
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelgetal.