help
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | help |
| Verlede Tyd | ek | het gehelp |
- Iemand bystaan; dit makliker vir iemand maak.
- Van nut wees; iets wat die lewe makliker maak.
- Kan ek jou help?
- Pille help nie vir altyd nie.
- Help is 'n werkwoord, maar hulp is 'n selfstandige naamwoord.
| Vertalings: help | |||
|---|---|---|---|
- Hulp.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | I | help |
| he, she, it | helps | |
| Verlede Tyd | helped | |
| Verlede Deelwoord | helped | |
| Teenwoordige Deelwoord | helping |
- Help.