Suid-Sotho
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Suid-Sotho | Suid-Sotho’s |
- سُیْدْ سُوَتْهُو , meervoud: سُیْدْ سُوَتْهُوسْ
- Lid van 'n volk in Lesotho en Suid-Afrika.
| Vertalings: Suid-Sotho | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Suid-Sotho |
- IPA: [ˈsœʏ̯t ˌsuə̯tu]
- سُیْدْ سُوَتْهُو
- (taal) 'n Suidwestelike Sintoetaal met ongeveer 4,9 miljoen sprekers (2001); een van die amptelike tale van Lesotho en Suid-Afrika.
- ISO 639-1: st
- ISO/DIS 639-3: sot
- SIL: SSO
| Vertalings: Suid-Sotho | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suid-Sotho.