hennep
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hennep | — |
- hen•nep
- Hulp:IPA: [ˈɦɛ.nəp]
- (plantkunde) Cannabis sativa, 'n veselagtige plant wat inheems aan Asië is.
- Produkte van die plant se stingels en bas, o.a. toue, sakke en dagga.
Vertalings: hennep | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hennep.