Gaan na inhoud

hemp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Hemde.
Enkelvoud Meervoud
  hemp    hemde    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hempie     hempies  
   
(lêer)
Hulp:IPA: [ɦɛmp]
(kleding) 'n Kledingstuk wat die bo-liggaam bedek.
'n Trui wat oor 'n hemp of T-hemp gedra word hoef nie dikwels gewas te word nie.
T-hemp
broek, rok
«Jy kan dit maar op jou maag skryf en met jou hemp afvee.»
Daar sal net mooi niks van kom nie.

    Vertalings

  Vertalings:    hemp
Aserbeidjans: köynək(az)
Asturies: camisa(ast) v
Duits: Hemd(de) o
Engels: shirt(en)
Esperanto: ĉemizo(eo)
Estnies: särk(et)
Fins: paita(fi)
Frans: chemise(fr) v
Hindi: क़मीज़(hi) (qamīz) v
Hongaars: ing(hu)
Ido: kamizo(io)
Italiaans: camicia(it) v
Georgies: პერანგი(ka) (ṗerangi)
Kasaks: жейде(kk)
Katalaans: camisa(ca) v
Khmer: អាវ(km)
Kirgisies: көйнөк(ky) (köynök)
Lets: krekls(lv) m
Maltees: qmis(mt) v
Nederlands: hemd(nl)
Noors: skjorte(no)
Oedmoerts: дэрем
Oksitaans: camisa(oc) v
Pools: koszula(pl) v
Portugees: camisa(pt) v
Roemeens: cămașă(ro) v
Russies: рубашка(ru) v
Slowaaks: košeľa(sk) v
Spaans: camisa(es) v
Swahili: shati(sw)
Sweeds: skjorta(sv) g
Tataars: күлмәк(tt)
Volapük: jit(vo)
Waals: tchimijhe(wa) v
Xhosa: ihempe kl. 9
Yslands: skyrta(is) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hemp.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord
Hennep, dikwels gebruik vir variëteite wat nie bedwelmend is nie.