dagga
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| dagga | - |
- Hulp:IPA: [ˈdɑ.xa]
-
(lêer)
- دَخَ
- Die blare van die daggaplant wat as dwelmmiddel gerook word.
- (plantkunde) 'n Geharde struikagtige plant in die genus
Cannabis wat byna oral kan groei.
- Dagga lei tot 'n gematigde euforie wat tot 2 ure kan duur.
- Dagga het ook medisinale waarde, soos om pyn ná operasies te verlig.
| Vertalings: dagga | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor dagga.