heup
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| heup | heupe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| heuppie | heuppies |
- heup
- 'n Swaard word tipies in 'n skede op die heup gedra.
- Sy heup is gister vervang.
- Iemand heup en skenkel slaan (vernietigend aanval).
| Vertalings: heup | |||
|---|---|---|---|