heuwel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| heuwel | heuwels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| heuweltjie | heuweltjies |
- heu•wel
- 'n Verhoging in die landskap wat kleiner as 'n berg is; bultjie; koppie; lae randjie.
- Rome is oorspronklik op sewe heuwels gebou.
- Jesus op die heuwel Golgota naby die stad Jerusalem gekruisig.
| Vertalings: heuwel | |||
|---|---|---|---|