berg
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| berg | berge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| bergie | bergies |
- Hulp:IPA: [bɛrχ]
- berg
- بَِرْخْْ , meervoud: بَِرْگِی
- Groot landvorm wat bo die beperkte omliggende gebied strek en gewoonlik 'n piek bo-aan vorm; baie hoë heuwel.
- (figuurlik) 'n Groot hoeveelheid.
- Berge kom dikwels in groepe voor, met gebroke terrein wat 'n aanhoudende wisseling van dale, bergkruine en losstaande pieke toon.
- Waar kom die berg geld vandaan?
- «Die berg het 'n muis gebaar.»
- Van 'n klein werkie 'n reusetaak maak.
- «Die bobbejaan agter die berg gaan haal.»
- 'n Moeilikheid tegemoet loop; jou vreeslik kwel oor iets wat nog glad nie eens gebeur het nie.
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | berg |
| Verlede Tyd | ek | het geberg |
| Verdere vervoegings: berg (vervoeging) | ||
- In veiligheid bring, red.
- 'n Verongelukte boot (met sy lading) red.
| Vertalings: berg | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor berg.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | berg o | berget | berg | berga; (tot 1938:) bergene |
| Genitief | bergs | bergets | bergs | bergas; (tot 1938:) bergenes |
- 2. fjell
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | berg m | bergen |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | bergs | bergen |
| Datief | berg | bergen |
- IPA:
- Nederlands: [bɛrx], meervoud: [ˈbɛrɣ̊ə(n)]
- Belgies: [bɛʀɕ], meervoud: [ˈbɛʀʝə(n)]
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | berg o | berget | berg | berga; (tot 1938:) bergi |
| Genitief | bergs | bergets | bergs | bergas; (tot 1938:) bergis |
- 2. fjell
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | berg o | berget | berg | bergen |
| Genitief | bergs | bergets | bergs | bergens |
- 2. fjäll
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Figuurlik in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Boekmaal
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Nieu-Noors
- Woorde in Sweeds