Gaan na inhoud

hipermodern

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   hipermodern     hipermoderne     hipermoderns  
mo•dern
So oordrewe modern dat dit deur baie as lelik beskou word.
Die huis is luuks, maar hipermodern.
modern

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: hypermodern(en)
Nederlands: hypermodern(nl)