modern
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | modern | moderne | modernes | |
| Vergrotend | moderner | moderners | ||
| Oortreffend | modernste | |||
- mo•dern
- Van hierdie tyd; volgens die nuutste mode; op hoogte van wat nou gebeur.
- Die huis is luuks en modern.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|