hoendervleis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hoendervleis | hoendervleise |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hoendervleisie | hoendervleisies |
- IPA: [ˈɦunərfləɪ̯s]
- hoen•der•vleis
- Vleis van 'n hoender.
- 'n Refleks van die vel onder invloed van koude of angs, waarby die haartjies regop gaan staan.
- In teenstelling met die rooivleis van soogdiere word hoendervleis (net soos die vleis van ander pluimvee) witvleis genoem.
- Die spookstorie geen my hoendervleis.
| Vertalings: 2. Velrefleks | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hoendervleis.