hoeveel
Voorkoms
| Telwoord |
|---|
| hoeveel |
- Hulp:IPA: [huːfeːl]
- Watter getal, aantal, maat of bedrag.
- Hoeveel skape het jy?
- Hoeveel kos dié bal?
- «Hoeveel onse in jou pond?»
- Wie word almal onder "ons" bedoel?
- Onbepaalde vraende hooftelwoord.
| Vertalings: hoeveel | |||
|---|---|---|---|
- «Hoeveel mensen wonen er in Zuid-Afrika?»
- Hoeveel mense bly in Suid-Afrika?
- Onbepaalde, vraende hooftelwoord.