hoeveelheid
Voorkoms
- hoe•veel•heid
- Die kwantiteit waarin iets aanwesig is; porsie of gedeelte van iets wat gewoonlik nie (een vir een) getel word nie.
- 'n Groot hoeveelheid olie het uitgelek.
- Die hoeveelheid virusse het in een jaar verdubbel.
| Vertalings: hoeveelheid | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hoeveelheid | hoeveelheden |
| Verkleinwoord | hoeveelheidje | hoeveelheidjes |
- hoe•veel•heid
- «De hoeveelheid gebruikte beton en het aantal gebouwde huizen is groter geworden.»
- Die hoeveelheid gebruikte beton en geboude huise het groter geword.