homograaf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| homograaf | homograwe |
- homo•graaf
- (taalkunde) 'n Woord wat dieselfde as 'n ander woord gespel word, maar totaal verskillende betekenisse, klankvorme en dikwels oorsprong het.
- Die woorde kersie (vrug) en kersie ('n klein kers) is homograwe van mekaar.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor homograaf.