homoniem
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
homoniem | homonieme |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
homoniempie | homoniempies |
- hulp:IPA: [ɦuə̯munim]
- ho•mo•niem
- (taalkunde) Twee woorde wat dieselfde geskryf en uitgespreek word, maar verskillende betekenisse het. Sien byvoorbeeld as, wat meer as een ding in Afrikaans kan beteken.
- Brak (hond) en brak (souterig) is homonieme van mekaar.
Vertalings: homoniem | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor homoniem.