horing
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| horing | horings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| horinkie | horinkies |
- ho•ring
- (soogdiere) 'n Benige projeksie op die kop van verskeie diere
- (musiek) 'n Koperblaasinstrument.
- 'n Keëlvormige eetbare bakkie waarin roomys verkoop word.
- «As die perde horings kry.»
- Onmoontlik.
- «Die bul by die horings pak.»
- Om 'n moeilike taak aan te durf.
| Vertalings: 1. benige projeksie | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. instrument | |||
|---|---|---|---|