keël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| keël, kegel | keëls, kegels |
- (wiskunde) Voorwerp met 'n ronde basis wat nouer word soos dit boontoe loop.
- (plantkunde) 'n Struktuur waarin baie naaksadiges hul sade dra
- 'n Keël kan vergelyk word met die vorm van 'n (afgeslote) heksehoed.
- 2: Keëldraend
| Vertalings: keël | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor keël.