huiswerk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  huiswerk     huiswerke  

Uitspraak

IPA: [ˈɦœʏ̯svɛrk], meervoud: [ˈɦœʏ̯svɛrkə]

Met Arabiese letters

هُیْسْڤَِرْكْ , meervoud: هُیْسْڤَِرْكی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Skoolwerk wat tuis gedoen word.

    Vertalings

  Vertalings:    huiswerk
Duits: Hausaufgabe(de), Schulaufgabe(de)
Engels: homework(en)
Zoeloe: umsebenzi wasekhaya(zu)