Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- (rekenaarwetenskap) 'n Metadata-etiket, deur 'n voorafgaande #-karakter aangedui, wat algemeen op sosiale media gebruik word om inhoud te etiketteer.
- Die hekkie-karakter (#) op 'n sleutelbord.
- ’n Hutsmerk is 'n manier om ’n gespreksonderwerp aan te dui of aan ’n groter gekoppelde bespreking (bv. #StopPlaasmoorde, #EkLiefSA) deel te neem.[1]
- Hierdie hutsmerk het wêreldwyd posgevat met bekendes wat noem dat hulle ook al geraak is deur seksuele teistering of aanranding, insluitend...[2]
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hutsmerk.