hekkie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hekkie | hekkies |
- Verkleinwoord van hek. 'n Klein hek.
- Hekkievormige rame wat tydens atletiek in hekkieloop gebruik word om oor te spring.
- (rekenaarwetenskap) Die #-karakter op 'n sleutelbord.
- Elke dag speel sy met hom in sy kampie, maar eendag los sy per ongeluk die hekkie na die kampie oop en die honde val die bokkie aan.[1]
- Sy spring oor die eerste hekkie, maar haar voet haak vas en sy tuimel ten aanskoue van almal neer.
- 'n Gebruikersnaam mag nie 'n hekkie-karakter (#) in hê nie.
- 3. hutsmerk
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|