hysbak
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hysbak | hysbakke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| hysbakkie | hysbakkies |
- hys•bak
- (tegniek) Toestel wat mense en goedere tussen die vloere van 'n gebou vervoer.
- Enige bakvormige houer waarin goedere opgehys of in 'n skag afgesak word.
- Die hysbak stop op vasgestelde posisies tussen vloere, waarna die deure vir toegang geopen word.
- Die mynkag het hysbakke wat die erts na die oppervlak vervoer.
| Vertalings: hysbak | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hysbak.