roltrap
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| roltrap | roltrappe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| roltrappie | roltrappies |
- rol•trap
- (tegniek) Bewegende trappe wat mense met behulp van 'n roterende vervoerband op of af beweeg, sonder dat hulle hoef te klim.
- Roltrappe kom gewoonlik in pare voor, een wat op en een wat af beweeg.
| Vertalings: roltrap | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor roltrap.