inheems
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | inheems | inheemse | |
- in•heems
- (biologie) Van oorsprong êrens voorkom; natuurlik aan 'n plek of biota; uit eie land of gebied en nie van elders ingebring nie.
- Die boom is inheems aan die noordelike dele van Suid-Afrika.
| Vertalings: inheems | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor inheems.