insluitend
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | insluitend | insluitende | |
- in•slui•tend
- Wat iets of iemand insluit; deel maak van iets.
- 'n Spesifieke klaskamersituasie in 'n insluitende leeromgewing.
| Vertalings: insluitend | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| insluitend |
- Dit begin gewoonlik 'n verduidelikende opsomming.
- Mandoza het in verskeie tale gesing, insluitend Afrikaans, Zoeloe, Xhosa en Engels, wat hom oor 'n breë spektrum in Suid-Afrika gewild gemaak het
| Vertalings: insluitend | |||
|---|---|---|---|