Gaan na inhoud

insluitende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   insluitend     insluitende        
in•slui•ten•de
Attributiewe vorm van insluitend; wat iets of iemand insluit; deel maak van iets.
Spesies van hierdie orde kom wêreldwyd voor, insluitende woestyne en ysbedekte gebiede.

    Vertalings

  Vertalings:    insluitende
Engels: inclusive(en)
Nederlands: inclusief(nl)