jaguar
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| jaguar | jaguars |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| jaguartjie | jaguartjies |
- ja•gu•ar
- (soogdiere) Gespikkelde, katagtige roofdier (
Panthera onca) wat in Sentraal- en 'n groot deel van Suid-Amerika voorkom.
| Vertalings: jaguar | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor jaguar.