leeu
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leeu | leeus |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| leeutjie | leeutjies |
- لِییُو , meervoud: لِییُوسْ
- (soogdiere) Groot, kragtige roofdier van die katgeslag (Panthera leo).
- Die leeu is die naasgrootste katspesie ná die tier.
| Vertalings: leeu | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor leeu.