joernalis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| joernalis | joernaliste |
- jour•na•lis
- In watter kommunikasiemedium die joernalis ook al werk, roep die woord joernalis professionaliteit op; soos gereflekteer in die joernalis se beriggewing, en sy/haar sterk respek vir die waarheid en hoogstaande etiek.
| Vertalings: joernalis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor joernalis.