Gaan na inhoud

kaalgat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kaalgat     kaalgatte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kaalgatjie     kaalgatjie  
Samestelling van kaal en gat (agterent).
'n Persoon sonder klere aan.
Wat maak die kaalgat hier?

    Sinonieme

kaalstert

    Vertalings

  Vertalings:    kaalgat
Engels: stark naked(en)
Nederlands: piemelnaakt(nl)


Byvoeglike naamwoord
kaalgat
'n Persoon sonder 'n draad klere.
Daar loop 'n kaalgat man.

    Sinonieme

poedelnakend

    Vertalings

  Vertalings:    kaalgat
Engels: stark naked(en)
Nederlands: piemelnaakt(nl)