kambium
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kambium | kambiums |
- kam•bi•um
- (plantkunde) 'n Laag selle wat aktief periklinaal deel en aan sekondêre weefsels oorsprong gee
- Twee kambiums, die vaatkambiun en fellogeen word onderskei.[1]
| Vertalings: kambium | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kambium.