kameeldoring
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kameeldoring | kameeldorings |
- كَمَِیلْدُوَرِڠْ , meervoud: كَمَِیلْدُوَرِڠْسْ
- Boom wat gewoonlik in die oop veld groei, met 'n taamlike plat kroon, met takke wat sambreelvormig uitbrei en met harde rooibruin hout (Acacia erioloba, Acacia giraffae).
| Vertalings: kameeldoring | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kameeldoring.