karavaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Kar wat 'n karavaan sleep.
[2] 'n Karavaan van kamele in die Jordaanvallei.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  karavaan     karavane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  karavaantjie     karavaantjies  

Etimologie

Van Persies, 'kārvān'.

Woordafbreking

ka•ra•vaan

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Woonwa; vervoerbare sleepwa waarin mense kan slaap.
  2. Groep (konvooi) reisigers met pakdiere soos kamele.

    Voorbeeldsinne

  1. Haar pa is werkloos en haar ma bedryf 'n skoonheidsalon vanuit 'n karavaan in die voortuin.
  2. Karavane het doeltreffende handel oor die Saharawoestyn moontlik gemaak.

    Sinonieme

1. woonwa

    Vertalings

  Vertalings:    karavaan
Engels: caravan(en)
Duits: Wohnwagen(de)
Nederlands: karavaan(nl)