keel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| keel | kele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| keeltjie | keeltjies |
- كَِیلْ , meervoud: كَِیلِی
- (anatomie) Voorste uitwendige gedeelte, met die sluk- en asemhalingsorgane daarin.
- Ruimte agter die kleintongetjie tot ongeveer waar die nek ophou.
- Voorwerp wat op 'n keel lyk of daaraan laat dink.
- Die skaap se keel is afgesny.
- Ek het verkoue en my keel is seer.
| Vertalings: keel | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | keel v/m | kelen |
| Verkleinwoord | keeltje | keeltjes |
- 1. Voorste uitwendige gedeelte, met die sluk- en asemhalingsorgane daarin.
- 2. Ruimte agter die kleintongetjie tot ongeveer waar die nek ophou.
- 3. Voorwerp wat op 'n keel lyk of daaraan laat dink.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | keel o | — |
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Anatomie in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Heraldiek in Nederlands