Gaan na inhoud

keël

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook keel
'n Keël.
Enkelvoud Meervoud
  keël, kegel     keëls, kegels  
(wiskunde) Voorwerp met 'n ronde basis wat nouer word soos dit boontoe loop.
'n Keël kan vergelyk word met die vorm van 'n (afgeslote) heksehoed.
kegel

    Vertalings

  Vertalings:    keël
Engels: cone(en)
Nederlands: kegel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor keël.

de>