kiem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kiem | kieme |
- Die kiem bestaan by diere gewoonlik uit drie kiemlae.
- V. cholerae veroorsaak egter epidemiese cholera. Die kiem produseer 'n gifstof, 'n enterotoksien.
- So is die kiem gesaai van die eeuelange stryd tussen Engelse kerkleiers en die Engelse monargie.
- «In die kiem smoor.»
- Iets onderdruk voordat die kans het om te groei.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kiem |
| Verlede Tyd | ek | het gekiem |
- (plantkunde) Begin om te groei vanuit 'n kiem of saadjie
- Enkele plante kiem pas na 'n brand.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|