kis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kis | kiste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kissie | kissies |
-
(lêer)
- 'n Groot, stewige reghoekige doos vir die berg en vervoer van goedere.
- Doodskis, waarin 'n dooie persoon ter aarde bestel of gekremeer word.
- Die seerowers het 'n kis vol skatte gebuit.
- Ek wil niks besit wat nie in my kis sal pas nie.
| Vertalings: kis | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kis |
| Verlede Tyd | ek | het gekis |
- In 'n kis plaas.
- Die appels word gekis voordat dit na die mark geneem word.
| Vertalings: kis | |||
|---|---|---|---|