skatkis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| skatkis | skatkisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| skatkissie | skatkissies |
- skat•kis
- Die seerowers begrawe hul skatkis op 'n onbewoonde eiland.
- Goud het die ZAR-regering se skatkis gevul en ongekende rykdom aan die persone aan die hoof van die bedryf besorg.
- Die Nuweveldberge in die Wes-Kaap is 'n skatkis van fossiele.
| Vertalings: skatkis | |||
|---|---|---|---|