klankvertaling
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
klankvertaling | klankvertalings, klankvertalinge |
- كْلَنْكْفِرْتَالِڠْ , meervoud: كْلَنْكْفِرْتَالِڠِی , كْلَنْكْفِرْتَالِڠْسْ
- 1. Weergawe van tekens uit een skrif of taal letter vir letter in 'n ander skrif.
- 2. Weergawe van tekens of letters uit een skryfstelsel in die van 'n ander.
- 1. transliterasie
- 2. transkripsie
Vertalings: klankvertaling | |||
---|---|---|---|